In the case of failure to place athletes using the full electronic timing system or failure of the full electronic timing system, the track referee’s decision will be final
The following hurdle heights and distances will be used:
Increments of 5 cm will be used until only three (3) competitors are left, after which 3 cm increments will be used.
If there is only one athlete remaining and he/she has won the competition, the bar may be raised by any amount. The following will apply:
If in the application of WA Rule 180.8 (a-c) two athletes are tied for first place, a jump-off between these athletes will be conducted in accordance with Rule 181.9.
Girls Open 2.00 m
Boys 2.50 m
Increments of 10 cm will be used until only three (3) competitors are left, after which 5 cm increments will be used.
If there is only one athlete remaining and he/she has won the competition, the bar may be raised by any amount. The following will apply:
If in the application of WA Rule 180.8 (a-c) two athletes are tied for first place a jump-off between these athletes will be conducted in accordance with Rule 181.9.
Die dogtersdriesprong vind vanaf die 9 m-plank plaas. Die seuns o.15-driesprong vind vanaf die 9m-plank plaas en die o. 17- en o. 19-driesprong vanaf die 11m-plank.
WA 144 (G) sal baie streng toegepas word. Geen atleet mag terwyl hy/sy in die kompetisiearea is, in die besit wees van videotoerusting of bandopnemers, radio’s, CD-spelers, DVD-spelers, radiosenders, selfone, iPods of mp3-spelers of enige soortgelyke toerusting nie. Oortreding van hierdie reël sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie. Die reël geld nie net terwyl ’n item aan die gang is nie, maar te alle tye, insluitend as atlete opwarm of die kompetisiearea verlaat na ’n item afgehandel is.
In the horizontal jumps and throwing events, all competitors will receive 3 preliminary jumps or throws, and will automatically advance to the finals for 3 additional jumps or throws. The order of the competition will be changed for attempts 4-6, with the 9th ranked competitor going first and the leader after 3 attempts going last. The order will not be changed again in the 6th round.
If an athlete is entered in both a track and field event, or in more than one field event taking place simultaneously, the appropriate referee may, for one round of trials at a time, or for each trial in the high jump and pole vault, allow an athlete to take his/her trial in an order different from that decided upon by the draw prior to the start of the competition.
However, if an athlete subsequently is not present for a particular trial, she will be deemed to have passed, once the period allowed for the trial has elapsed. In the case of the high jump and pole vault, if an athlete is not present when all other athletes who are present have completed the competition, the referee will deem such an athlete to have abandoned the competition, once the period for one further trial has elapsed.
In order to ensure that the timetable stays on course, the following maximum times per trial will be allowed:
Elke atleet mag aan ’n maksimum van drie (3) items plus ’n aflos deelneem.
Atlete moet al hulle items in een ouderdomsgroep doen. Atlete wat aan ope items deelneem, mag in ’n hoër ouderdomsgroep deelneem.
Alle ope items tel ook ten opsigte van ’n atleet se maksimum drie (3) items. Elke span mag twee (2) atlete per item inskryf in alle naelloop- en hekkiesitems. Beide atlete in elk van hierdie items se punte sal tel.
Elke span mag ’n maksimum van drie (3) atlete per item inskryf in alle ander items. Slegs die eerste twee (2) atlete van elke span se punte sal tel. Die derde atleet se punt sal dus nie tel nie, ongeag die atleet se posisie in die item.
Die dogters se driesprong-, paalspring-, hamergooi en 3000 m-items is ope items en atlete van enige ouderdomsgroep mag hieraan deelneem. Neem kennis dat die dogters hamergooi met die 4 kg-hamer gedoen word, aangesien dit ’n ope item is. Daar kan steeds net drie (3) atlete in totaal per span aan hierdie items deelneem.
Die seuns se driesprong-, hamergooi-items vind in ouderdomsgroepverband plaas en atlete moet in die o. 15-, o. 17- en o. 19-ouderdomsgroepe aan hierdie items deelneem.
Die seuns paalspring is 'n ope item
Die seuns se 3000 m vind plaas in ’n junior wedloop (o. 14 en o. 15) en ’n senior wedloop (o. 17 en o. 19).
Elke span mag drie (3) atlete per wedloop inskryf.
Blank Google Sheets entry forms will be sent to the athletics organisers of each team. These must be completed as per the instructions accompanying them. A team control sheet for each team will be sent out on 10 February 2024. All team managers must check their teams properly and email all changes immediately.
Final changes must be made by 09:00 on Monday, 12 February 2024. No changes will be permitted after this date. Any changes to be made after 09:00 on Monday, 12 February 2024 must be accompanied by a medical certificate. These changes plus medical certificates must reach the meeting director no later than 45 minutes prior to the start of the first event. Please note that no changes are permitted after 07:15 on Tuesday, 13 February 2024 without a valid medical certificate accompanying it. Failure to do so will unfortunately mean that a team will have to compete without an athlete in the event from which the athlete has withdrawn. No athlete may be changed or substituted because of injury or any other reason once the meeting has started. If an athlete is injured during the meeting, it will unfortunately mean that a team will have to compete without an athlete in the event from which the athlete has withdrawn. All team managers’ utmost discretion in this regard is requested.
Elke span moet twee (2) aflosspanne per ouderdomsgroep inskryf. Beide aflosspanne tel punte.
Spanbestuurders is verantwoordelik om seker te maak dat atlete se items nie bots nie. Waar atlete se items bots, kan die skeidsregter toestemming gee dat die atleet uit hulle beurt deelneem in ’n rondte.
Indien ’n volle ronde voltooi is, verbeur die atleet sy/ haar poging vir daardie rondte indien dit nie geneem is nie. Geen pogings kan ingehaal word nie, en sodra die laaste atleet sy/haar laaste poging in die laaste rondte geneem het, is die kompetisie verby.
Slegs hoërskoolleerders (graad 8-12 in 2024) mag aan die byeenkoms deelneem. Laerskoolleerders (graad 1-7), ongeag hulle ouderdom of ander redes, mag nie aan die byeenkoms deelneem nie. Alle leerders in ’n skool se span moet voor 30 Januarie 2024 volwaardige ingeskrewe leerders van die betrokke skool wees.
Leerders wat op of ná 30 Januarie 2024 by ’n skool aansluit, kan nie aan die 2024 Prestige Byeenkoms deelneem nie.
Toekennings sal oorhandig word sodra die finale uitslae ingevoer en verwerk is. Die wenners van die spankompetisie (algeheel en ouderdomsgroepe) sal bepaal word deur die span (seuns en dogters saam) wat die meeste punte aangeteken het, soos bepaal deur die kompetisie-puntestelsel (sien bo). Die wenners van die individuele toekennings sal bepaal word deur die enkele beste prestasies per ouderdomsgroep volgens die 2020-2023 ASA-tabelle.
Spanbestuurders word versoek om seker te maak dat alle atlete beskikbaar is om direk na afloop van die aflositems toekennings te kan ontvang. Atlete en spankapteins wat toekennings ontvang, moet geklee wees in hulle spanne se volledige sweetpakke en moet na afloop van die toekenningsgeleentheid beskikbaar wees vir foto’s. Agt (8) individuele toekennings sal gemaak word. Vir elke groepering (junior en senior) sal ’n beste baanatleet sowel as ’n beste veldatleet aangewys word. Hierdie toekennings gaan aan die atlete wat die enkele hoogste ASA punt in ’n velditem en die enkele hoogste ASA-punt in ’n baanitem aangeteken het.
Die organiseerders van die byeenkoms sal verseker dat slegs die uitslae van die bogenoemde nege toekennings aan die onderskeie skole, die pers en die publiek bekendgemaak sal word. Geen ander uitslae buiten die bogenoemde mag bekendgemaak of versprei word nie.
PUNTE
Seuns en meisies se punte word saamgetel. Die span met die meeste totale punte word aangewys as die wenner. Die punte word as volg toegeken:
1ste posisie – 7 punte
2de posisie – 5 punte
3de posisie – 4 punte
4de posisie – 3 punte
5de posisie – 2 punte
6de posisie – 1 punt
REKORDS
Neem kennis dat slegs provinsiale rekords op hierdie byeenkoms verbeter kan word. Nasionale rekords sal ongelukkig nie in aanmerking kom nie aangesien daar nie by hierdie byeenkoms vir verbode middels getoets gaan word nie. Volgens die bepalings van die stigtingsvergadering van die byeenkoms sal ekstra punte vanaf 2014 vir rekordprestasies toegeken word. Atlete wat ’n rekord oortref, sal 1 (een) punt ekstra verdien.
Slegs die wenner van ’n item kry ’n ekstra punt indien meer as een atleet die rekord in daardie item verbeter.
Competitors in track events should check in to the starter’s assistant 30 minutes prior to the start of their event. Field event competitors should check in directlyto their field event official 30 minutes prior to their event.
Elke skool is self verantwoordelik vir toesig op die pawiljoen. Elke span moet ook seker maak dat hulle deel van die pawiljoenskoonmaak na afloop van die byeenkoms is. Neem kennis dat GEEN musiekinstrumente op die pawiljoen toegelaat word nie. Na afloop van die byeenkoms mag geen toeskouers of oudskoliere op die baan gaan nie. Die atlete sit op die baan voor hulle skole terwyl die prysuitdeling plaasvind.
9:40 - 10:15 Paarl Gimnasium
10:50 - 11:25 Girls’ High/Boys’ High
11:25 - 12:00 Bloemroos
12:00 - 12:35 Paarl Gimnasium
12:35 – 13:10 Girls’ High/Boys’ High
13:10 – 13:45 Bloemroos
13:45 – 14:20 Paarl Gimnasium
14:20 – 14:55 Girls’ High/Boys’ High
14:55 - 15:30 BloemRoos
15:30 - 16:05 Paarl Gimnasium
16:05 - 16:40 Boys’ High/Girls’ High
16:40 - 17:15 BloemRoos
Elke span [BloemRoos], [Girls’ High/Boys’ High], [Paarl Gim]) sal ‘n geesvang item nie langer nie as 7 minute lewer. Na afloop van die byeenkoms sal skole afsluit met hul skoollied.
Geen Luidsprekers, dromme, verhogies voor die pawiljoen, hommeltuie, fakkels of enige verf mag gebruik word nie.
Die byeenkoms sal op die Supersport Schools platform gebeeldsend word.
Areas will be designated on the rising opposite the grandstand for team camps. Teams may erect tents or other shelter in the designated areas. Please ensure that your team’s athletes stay in this area at all times. Only athletes and official team coaches are allowed to enter the designated area and no other learners, parents or members of the public.
No food or drink is allowed in the competition area - only water.
There will be a team managers and officials meeting at 07:30 in the officials room of the Dal Josaphat Stadium. Packets (incl. meeting information, numbers, etc.) will be available at this time. Team Managers’ packets will include 3 passes per team, the official programme, relay draw sheets, protest forms and other miscellaneous information.
All changes to teams and submission of medical certificates must be completed by 07:15
Absolutely no coaching from within the competition area will be permitted during the entire meeting. Only the 15 pre-declared official team managers/coaches (three [3] from each school) will be allowed inside the competition area. All other coaches/parents/teammates must remain outside the official competition area at all times. Failure to do so will be deemed as assistance to the athlete, which will lead to the athlete being disqualified.
Electronic equipment is not allowed in the competition area as per WA rules. This includes iPods, cell phones, etc.
Elke skool moet ’n minimum van 25 beamptes beskikbaar stel vir die byeenkoms. Die organiseerders sal beamptes sover moontlik plaas volgens die items van hul keuse. Dit is egter belangrik dat elke beampte twee items aandui waar hulle graag wil diens doen. Beamptes wat tans as ’n ASA-, Boland- of WP beampte gekwalifiseer is, moet dit op die beamptelys aandui. Die organiseerders wil so veel as moontlik personeel van die onderskeie skole gebruik as hoofde van items. Alle beamptes moet reeds om 07:30 by die beamptelokaal aanmeld vir die tegniese vergadering.
Konsolidering van die finansies sal deur Annell Boshoff (Paarl Gim) hanteer word. Die totale koste van die byeenkoms word pro rata deur al die skole gedek.
Die totale uitgawes minus die totale inkomste sal pro rata deur die vyf skole betaal word. Die formule wat gebruik word, is soos volg: Aantal leerders per skool x 100 / totale aantal leerders van al vyf skole. Die sal dan die persentasie wees van die totale bedrag wat betaal moet word. Elke skool moet hul totale gedeelte van die uitgawe so gou moontlik ná ontvangs van die finale faktuur aan Paarl Gimnasium betaal word.
Uitslae vir elke span sal in die rekenaarlokaal beskikbaar gestel word. Hierdie uitslae kan gedurende die byeenkoms geneem word en gebruik word vir protes-doeleindes. ’n Volledige stel uitslae sal direk na die byeenkoms vir elke span beskikbaar gestel word en kan in die tegniese lokaal van die Dal Josaphat stadion afgehaal word.
UITSLAE SAL OP DIE VOLGENDE WEBBLAD BESKIKBAAR WEES:
prestige.athleti.cx
Let wel: hierdie is nie die amptelike uitslae nie. Die ampptelike uitslae sal in die rekenaarlokaal beskikbaar wees.
TYDTAFEL IS HIER BESKIKBAAR